Wie is ek?

Wie is ek? 16 Augustus 2024


Listen Later

'n Persoon met ‘n sosiale angsversteuring ervaar simptome van angs of vrees in situasies waar hulle deur ander ondersoek, geëvalueer of beoordeel kan word, soos om in die openbaar te praat, nuwe mense te ontmoet, uit te gaan, op 'n werksonderhoud te wees, 'n vraag in die klas te beantwoord of selfs met 'n kassier in 'n winkel te praat. Vind meer uit oor sosiale angs, en watter behandeling suksesvol is.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Wie is ek?By RSG