Wie is ek?

Wie is ek? 25 Maart 2022


Listen Later

Haaruittreksteurnis is 'n sterk behoefte om jou eie hare uit te pluk. Soos piromanie en kleptomanie, voel die persoon gespanne voor die aksie, en verligting daarna. Dit is waar die persoon herhaaldelik kophare, wenkbroue en/of wimpers uittrek. Soms kan 'n persoon met haaruittreksteurnis selfs baarde, onderarmhare of pubiese hare uitpluk. Hierdie steurnis word nie geassosieer met pyn nie. Die aksie veroorsaak eerder 'n prikkelende of tintelende sensasie. Die toestand kan wissel, maar is oorwegend kronies. Hoe kan ‘n persoon aanleer om die gedrag af te leer?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Wie is ek?By RSG