Wie is ek?

Wie is ek? 27 Mei 2022


Listen Later

Obsessief-kompulsiewe versteuring word gekenmerk deur onredelike gedagtes en vrese (obsessies), wat lei tot kompulsiewe gedrag. Ons ken die prentjie van iemand wat aanhoudend hande was, of die persoon wat aanhoudend deure sluit, wat alles tel, en diegene wat kaste oor en oor regpak. Daar is verkeie voorbeelde van hierdie diagnose, so hoe onderskei jy die gedrag? Hoe word die siekte gediagnoseer? Help behandeling?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Wie is ek?By RSG