Wie is ek?

Wie is ek? 28 Maart 2025


Listen Later

Skisofrenie is 'n geestestoestand wat gekenmerk word deur 'n gebrek aan sinvolle en logiese denkprosesse. Persone wat hieraan ly, ervaar dikwels 'n breuk met realiteit, wat veroorsaak dat hulle dinge hoor en sien wat  vir die meeste ander mense nie bestaan nie. Die vreemde gedagtes wat die skisofreen teister, en die buitengewone vrese waaronder hy of sy soms gebuk gaan, kan daartoe lei dat hulle deur die samelewing as snaaks of abnormaal ervaar word. As die toestand nie reg bestuur en beheer word nie, kan dit dus tot ernstige probleme op 'n sosiale en werksvlak lei.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Wie is ek?By RSG