Wie is ek?

Wie is ek? 29 April 2022


Listen Later

Boeliegedrag onder tieners is ‘n groot probleem in Suid-Afrika. Kinders kan dit saamdra tot in hulle volwasse jare. Ouers se hulp en ondersteuning is van kardinale belang. Emosionele boeliegedrag word beskou as ‘n gevaarlike vorm van boeliegedrag omdat ouers dit nie altyd ernstig opneem nie, en tieners baie keer alleen hierdie probleem moet hanteer. Ouers se ondersteuning en erkenning is van kardinale belang om die tiener te help opstaan teen hierdie gedrag.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Wie is ek?By RSG