Wie is ek?

Wie is ek? 6 Mei 2022


Listen Later

Depressie is 'n term wat gebruik word vir 'n gemoed wat só aangetas is dat persone wat daarmee saamleef, sukkel om normaal te funksioneer. Dit kom in verskillende vorms voor, maar die algemeenste en bekendste staan bekend as major-depressie. Voor Covid-19 was daar sprake dat depressie teen 2030 die meeste lewens per jaar sal eis, en nou het daardie datum nadergeskuif. Mense sukkel. Hulle sukkel op verskeie vlakke. Hoekom dit so is, is deel van die proses om dit teen te staan. Lise Swart kyk na die jongste navorsing, behandeling en alles wat mens van hierdie siekte moet weet.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Wie is ek?By RSG