Wie is ek?

Wie is ek?


Listen Later

Wanneer ons dink aan 'n boelie, sien die meeste van ons kinders op 'n speelgrond wat lelik is met mekaar, maar boeliegedrag kom ook onder volwassenes voor. Mense word gereeld by die werk, in verhoudings en selfs deur familie geboelie.Hoe kan die boeliegedrag gestop word?
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Wie is ek?By RSG