Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die program fokus daarop om die man op straat kennis en insig te gee in belangrike sake rakende menslike gedrag. Kwelvrae oor dié kwessies word op ‘n eenvoudige en toeganklike manier verduidelik.... more
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 596 episodes available.
January 01, 2021Wie is ek? 1 Januarie 2020Ontkenning kan die beste van ons fnuik, so hoe kan mense hulle verhoudings “toets” om te sien of dit goed of sleg is vir hulle?...more25minPlay
December 18, 2020Wie is ek? 18 Desember 2020Ons hoor gedurig ons moet lief wees vir onsself, maar wat presies beteken dit? Wat moet ‘n mens doen om lief te wees vir jouself?...more25minPlay
December 11, 2020Wie is ek? 11 Desember 2020Kersgeskenke – ouers ervaar emosionele en finansiële druk, die kinders ervaar soiale druk, almal verwag iets, maar wat? Kan hierdie druk vermy word? Lise Swart kyk na hoe belangrik kersgeskenke is....more25minPlay
December 04, 2020Wie is ek? 4 Desember 2020Wat is vertroue? Hoe belangrik is dit om dié konsep te verstaan? Hoe kan ‘n persoon vertroue opbou nadat dit verbreek is....more25minPlay
November 27, 2020Wie is ek? 27 November 2020Pyn (emosionele en fisiek) kan ‘n person se lewenskwaliteit ernstig affekteer. Watter vaardighede kan jy aanleer om met die pyn saam te leef?...more25minPlay
November 20, 2020Wie is ek? 20 November 2020Wanneer jy vra, wie is ek?, moet jy kyk na jou verhouding met jou ouers (jou primêre verhoudingsfigure). Hoekom? Watter verskil maak dit aan jou saligheid of geluk, of hoe suksesvol jy jou verhoudings bestuur?...more24minPlay
November 13, 2020Wie is ek? 13 November 2020Angstigheid word beskou as die siekte van ons tyd. Ons kyk na die verskil tussen angs en stres, watter tekens om voor uit te kyk, en hoekom dit belangrik is om die verskil te verstaan....more25minPlay
November 06, 2020Wie is ek? 6 November 2020Daar is niks verkeerd met alkoholgebruik nie, maar wanneer alkohol gebruik word om probleme op te los of die lewe te verdoof, dan raak dit ‘n probleem. Die gereelde gebruik van alkohol word sosiaal aanvaar, so hoe weet jy jy het ‘n afhanklikheid of verslawing? Wat is die implikasies van alkoholmisbruik op ‘n psigiese vlak?...more25minPlay
October 30, 2020Wie is ek? 30 Oktober 2020Wanneer daar oor emigrasie gepraat word, val die fokus meestal op die individue wat land uit gaan. Maar watter uitwerking het dit op die ouers van die mense wat vertrek? Ons hoor hoe ouers die verlies kan verwerk en daarmee kan saamleef....more25minPlay
October 23, 2020Wie is ek? 23 Oktober 2020Die samelewing beskou nikotien as een van die “makliker” verslawings om te stop. Is dit waar? Hoe kan ‘n roker hom geestelik voorberei om met sukses die verslawing aan te pak?...more25minPlay
FAQs about Wie is ek?:How many episodes does Wie is ek? have?The podcast currently has 596 episodes available.