Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Wie is God nou eintlik?As n CA was besigheid, sukses, geld en titels baie belangrik vir my. Ek was altyd n 'high achiever' en ek was verslaaf aan sukses. Maar die jaag van doelwit na doelwit, die tre... more
FAQs about Wie is God:How many episodes does Wie is God have?The podcast currently has 5 episodes available.
April 07, 2020Episode 6 Sy beloftes is Groot!Gedurende hierdie nuwe Covid19 storm, hoor ek baie "false claims". So wat belowe God, en wat belowe hy nie? En hoe kan ons groei in hierdie moeilike tyd? Ek deel ook n "update" op my lewe en gebede wat onlangs beantwoord was....more26minPlay
December 16, 2019Episode 5 Hy soek JOUChristenskap het my altyd skuldig laat voel. Elke keer as ek gevloek het, ongeduldig was, of iets gedoen het waaroor my dominee gepreek het, het ek gevoel ek is nie "worth it" nie. Ek het nie geweet of ek Hemel toe gaan nie. Ek het na ander gelowe gekyk en eers toe ek die Grootste verskil tussen die gelowe verstaan het, het ek geweet waarntoe ek gaan....more33minPlay
November 22, 2019Episode 4 Waar en DaarOns bespreek verder die onderwerp - Bestaan God? Dan vertel ek ook verder my storie oor my soektog na God se stem en wat ek gedoen het om God se stem duideliker te hoor....more36minPlay
November 18, 2019Episode 3 Die SkepperEk het alles begin betwyfel wat die Bybel en die kerk my geleer het. Bestaan God ooit? En as hy bestaan, hoe weet ek watter God is die regte God? Ek bespreek Wetenskap vs Bybel. Evolusie en Big Bang vs Bybel. Ja, hier is ons nie bang om die scary vrae te vra nie!...more22minPlay
November 18, 2019Episode 2 "Beautiful"Nie vir jonges geskik. In hierdie episode vertel ek meer oor my kruispad, my dilemma en my beroeps verandering. Dit vertel ook watter ander "spiritual practices" ek probeer het. Net om na jare se pynvolle soek maar weer by die God van die "boring" Bybel uit te kom. Maar hierdie keer is dit anders. Hierdie keer is ek in n dieper verhouding met hom. Dit is so amazing. Hy is n realiteit, nie n dagdroom nie. Ek kan hom nou duideliker "sien" en duideliker "hoor" en laat ek jou nou vertel - Hy is beautiful!...more39minPlay
FAQs about Wie is God:How many episodes does Wie is God have?The podcast currently has 5 episodes available.