
Sign up to save your podcasts
Or


Leer saam hoe om volwasse in God se oë te word. Wat beteken geestelike volwassenheid? Hoe lyk dit? Gebeur dit van self? Dalk is die eerste stap dat ons die lewe wat God vir ons gee net weer moet geniet vir wat dit is.
By Invloed KerkLeer saam hoe om volwasse in God se oë te word. Wat beteken geestelike volwassenheid? Hoe lyk dit? Gebeur dit van self? Dalk is die eerste stap dat ons die lewe wat God vir ons gee net weer moet geniet vir wat dit is.