JJ Ellis365

Wil jy n influencer word?


Listen Later

Wil jy n influencer word?

Ek gesels met Aluska Pretorius, sy wil graag n influencer word.  Ek gee haar n paar tips wat ek dink vir haar sal werk, of die beste kans gaan gee om haar doel te bereik. 


Study: 70% of teens trust influencers more than celebrities.

Nou kan jy vra wat maak teens nou saak? 2 goed...

1) ons was ook op n tyd n teen

2) in die huis...wie beinvloed die ma die meeste wat om te koop?

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

JJ Ellis365By JJ Ellis