Volgens ‘n opname wat deur Wildbedryf SA gedoen is, is dringende stappe nodig om die Suid Afrikaanse wildbedryf van ineenstorting te red. Adri Kitshoff-Botha,uitvoerende hoof van Wildbedryf SA is ons gas: