George Potgieter, 2018 Suid-Afrikaanse Wildboer van die Jaar, sê die uitdagings vir die bedryf is enorm. Baie wildsplase kan verwag om 80% van hul inkomste te verloor en indien die inperkings onbepaald voortduur, en dit kan selfs meer wees. Dit is ’n kettingreaksie waarin die internasionale jagmark die waarde van teeldiere bepaal en stoetwild se veilingspryse onder druk plaas. Hy gesels met ons hieroor...