Vier Die Lewe

Willem Kelber: Jesus Film en CCC


Listen Later

Willem Kelber kuier weer saam met my in die ateljee en ons gesels oor die Jesus Film as deel van Campus Crusade for Christ CCC, se bediening. Ons gesels ook oor die nuutste tegnologie om die evangelie te kan versprei via jou slimfoon. Vier Die Lewe
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Vier Die LeweBy Radio Pulpit