Kosmos 94.1 Landbou

Windhoek het ook sy eie groente op sy eie plaas...


Listen Later

Soos beloof, gesels ons verder oor stedelike boerdery en in die hoofstad is Okukuna, Stad Windhoek se groentetuin. Die projek is reeds in Februarie 2018 van stapel gestuur en lê die klem op veral voedselsekerheid en geleenthede vir informele nedersettings. Opleiding vind ook plaas vir allerhande omgewingsprojekte en die verbouing van voedsel. Lydia Amutenya, Kommunikasie Beampte by Stad Windhoek, het meer vir ons vanoggend.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kosmos 94.1 LandbouBy Kosmos 94.1