Nuus

Winsdeling 'n beter plan met Rössing, sê Mudge


Listen Later

Die regering het in die parlement gesê dit bespreek die moontlike verkryging van 'n 10 persent-belang in die Rössing-uraanmyn. Die belang word tans deur die Industriële Ontwikkelingskorporasie van Suid-Afrika gehou, wat beleggers genooi het om vir die aandeelhouding te bie as deel van hul onttrekking uit die uraanmynmaatskappy. Kosmos 94.1 Nuus het reaksie gekry by Henk Mudge, president van die Republikeinse Party.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings