Nuus

Winter is boskos-tyd, maar let op diere se behoeftes


Listen Later

Terwyl natuurlike weiding uitdun, verskuif die aandag na boskos en die rol daarvan om diere gesond te hou. Kosmos 94.1 Nuus het met dr. Dagmar Honsbein, 'n kenner in landbou en boskos gesels. Sy sê winter is ‘n goeie seisoen om boskos te benut maar, boere moet oplet.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings