Nuus

Wise4Afrika kritiseer Regterlike Dienskommissie


Listen Later

Die direkteur van Wise4Afrika, Brenda Madumise-Pajibo, sê die Regterlike Dienskommissie het die sekretaresse van die Oos-Kaapse regter-president, Andiswa Mengo, in die steek gelaat, en beklemtoon haar klagte drie jaar gelede het nie veel optrede opgelewer nie. Dit volg ná 'n uitspraak deur die Regterlike Gedragstribunaal waarin die Oos-Kaapse regter-president Selby Mbenenge skuldig bevind is aan wangedrag weens 'n uitlokkende verhouding by die werk, maar vrygespreek is op aanklagte van seksuele teistering. Sy sê die saak beklemtoon die gebrekkige hantering van klagtes oor wangedrag by die werk:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings