Nuus

Wolvaardt trots op span ten spyte van nederlaag


Listen Later

Suid-Afrika se kaptein, Laura Wolvaardt, sê sy is baie trots op die span se vertoning in die Eendagreeks-Wêreldbeker vir vroue. Wolvaardt se onverskrokke 101 was egter verniet en die Protea-vroue het met 52 lopies teen Indië verloor in die eindstryd in Mumbai. Die Indiese vrouespan het met hul derde poging geseëvier nadat hulle in 2005 en 2017 naaswenners was. Wolvaardt sê dis nie lekker om aan die verloorkant te wees nie, maar sy is vol vertroue die ervaring sal die span sterker maak:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings