AGS Dinamika Preke

Wonder in WONDER


Listen Later

In hierdie lewe wonder ons baie kere oor baie goed - wonder of ek dit gaan maak, wonder of ek hierdeur sal kom? Die Here het 'n manier om ons wonder in wonder te verander! Hy wil, in ons wonder, wys hoe wonderbaar Hy is en wat Hy kan vermag. Wonder is nader aan ons as wat ons besef.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

AGS Dinamika PrekeBy AGS Dinamika