Ons almal staan in verhoudings. Die Here het ons so geskep. MAAR: Hoe werk ek daaraan? Hoe kan ek my verhoudings sterker en beter kry? Eintlik is dit nie so ingewikkeld nie!