Hierdie lewe het 'n manier om ons moeg te maak: omstandighede, krisisse, bekommernisse... Soms voel dit net of jy nie wil aangaan nie - voel of jy liewer net wil gaan slaap en hoop alles gaan verby. Die Here wil weer nuwe hoop, geloof en passie in ons in blaas om die jaar sterk te eindig!