SA Gemeente Londen Preke - audio

Worship 2 - Worship omdat ek lief is vir die Here!


Listen Later

Ons worship op ‘n Sondag is ’n uitloop van die verhouding wat ek met die Here het en word bepaal deur wat in die week tussen my en die Here gebeur. Die bewussyn dat ek die hele tyd in die teenwoordigheid van die Here lewe kleur my hele lewe, asook my worship in. Sonder hierdie kontak is ware worship onmoontlik.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SA Gemeente Londen Preke - audioBy Rian Steyn