Vooruitsigte vir reën later die week, oor groot dele van die land, is uiters belowend. Weerkenner George van der Merwe sê die bo-lug stelsels en winde vertoon uiters gunstig en dat neerslae Woensdag kan begin.