Spektrum

Wynand du Preez - Geniet wat Hy jou gegee het


Listen Later

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Geniet dit wat die Here jou gee om te geniet” uit Joh 2. Spektrum Podcasts
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SpektrumBy Radio Pulpit