Net voor 18h00 het ons ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Wees tevrede met wat jy het” uit 1 Tim 6:6 Spektrum Podcasts