Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy uit Lukas 6, en sy gesprek gaan oor wat om te doen wanneer die Here jou seën. Spektrum Podcasts