
Sign up to save your podcasts
Or


Martelize vat die pad Wellington toe en kuier by Bosman Adama. Sy gesels met Jannie Senior en Petrus Bosman, agste generasie Bosmans op die plaas. Hulle begin met die lieflike Optenhorst Chenin Blanc wat deel is van die Old Vine projek. Let asb wel, hierdie opname is in 2022 gemaak (met verwysing na die oesjaar).
Transcription is available on request: [email protected].
The post Wynlegendes – Bosman Adama appeared first on Martelize Brink.
By Martelize BrinkMartelize vat die pad Wellington toe en kuier by Bosman Adama. Sy gesels met Jannie Senior en Petrus Bosman, agste generasie Bosmans op die plaas. Hulle begin met die lieflike Optenhorst Chenin Blanc wat deel is van die Old Vine projek. Let asb wel, hierdie opname is in 2022 gemaak (met verwysing na die oesjaar).
Transcription is available on request: [email protected].
The post Wynlegendes – Bosman Adama appeared first on Martelize Brink.