Martelize gesels met...

Wynlegendes – Danie de Wet


Listen Later








Ons vat vandag die pad na Robertson en kuier in Chardonnay-straat by Danie de Wet en sy vrou Lesca. Danie, alombekend as die Koning van Chardonnay, die patriarg van De Wetshof en legendariese wynmaker wat ‘n groot rol gespeel het in die formalisering van die SA wynbedryf en uitbrei van verskillende variëteite van wyn in SA.



English transcription is available on request: [email protected].
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Martelize gesels met...By Martelize Brink