Martelize gesels met...

Wynlegendes – Jan Boland Coetzee


Listen Later


Teen die hange van die Stellenboschberg lê ek besoek af in die pragtige huis uit die 18 honderds met sy groot vuurherd in die kombuis by sportlegende, wynlegende en ‘n persoon wat opreg omgee vir sy medemens. Op ‘n ysige Wintersdag in sy kortbroek, natuurlik. Jan Boland Coetzee.









English transcription available on request – please email [email protected].
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Martelize gesels met...By Martelize Brink