Martelize gesels met...

Wynlegendes – Newald Marais


Listen Later








Voormalig hoof wynmaker van Nederburg, vandag leef hy sy droom waar hy wyn maak op sy eie plaas Kranskop op sy tuisdorp, Robertson. Ek gesels met Newald Marais oor sy loopbaan en die eerste wyn wat hy as jong seun gemaak het.



English transcription is available on request: [email protected].
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Martelize gesels met...By Martelize Brink