Martelize gesels met...

Wynlegendes – Nico en Wynand Retief


Listen Later


Op Robertson word 40 jaar van Van Loveren gevier. Vier dekades van ‘n familie wat suksesvol saamwerk en twee broers wat die naam van Van Loveren gevestig het as wyn wat die publiek wil drink. Ek gesels op die stoep van hul proelokaal met broers Wynand en Nico Retief.



Ons maak verskoning vir die eerste deel van die videomateriaal wat verlore is.









English transcription available on request: [email protected].




...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Martelize gesels met...By Martelize Brink