Nuus

Xenofobie is gevolg van mislukte leierskap


Listen Later

Die burgerlike organisasie, Soil of Africa, sê die huidige onwettige immigrasiekrisis is die regstreekse gevolg van jare lange mislukte leierskap, swak ekonomiese beplanning, swak grensbestuur en ongebreidelde korrupsie. Dit volg nadat groepe teen onwettige migrasie eis dat alle ongedokumenteerde immigrante die land teen môre verlaat terwyl betogings reg oor die land beplan word. Soil of Africa se president, Bongani Ramontja, sê hulle verwerp enige vorm van gepeupelreg of geweld teen individue op grond van hul nasionaliteit of etnisiteit:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings