Nuus

Zama-Zamas grou in Springs, Gauteng


Listen Later

Die Departement van Minerale en Petroleumbronne het die onwettige mynbou naby die Gugulethu-informele nedersetting in Springs, Gauteng, veroordeel. Tientalle inwoners van Payneville het sedert verlede week begin grawe na die beweerde ontdekking van gouddeeltjies in 'n kraal. Sommige beweer die terrein was voorheen 'n mynhoop, terwyl ander sê dit lê op 'n ou rioolpyp. Mmadikeledi Moloto van die departement sê enige mynbouaktiwiteit wat sonder permitte of mynregte uitgevoer word, is 'n strafregtelike oortreding:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings