Driesestig

Zeerust: Hiér word geskryf!


Listen Later

'n Opsitkers, 'n volla, ‘n vragmotor en die dorpie Zeerust is alles elemente van die boek ZEE'KIE, WANT ONS IS ALMAL SO. Nou is daar al ‘n tweede Zee'kie, EENDERS IS ANDERS, uitgereik. Dis alles te danke aan ‘n klomp inwoners wat besluit het hulle gaan begin skryf oor hulle leefomgewing. Mariska Spoormaker het met Elsabé Fouché, een van die Zee’kie-dryfvere, gepraat, en sy het weer ander Zee’kie-skrywers nadergetrek.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

DriesestigBy RSG