Nuus

Zelensky rig waarskuwing aan VN


Listen Later

Die Oekraïnse president, Volodymyr Zelensky, waarsku president Vladimir Putin van Rusland sal aanhou om die oorlog in sy land selfs verder te dryf tensy hy gekeer word. Hy het gister die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering in New York toegespreek. Zelensky doen ʼn beroep op wêreldleiers om in te gryp en te keer dat Rusland die wêreld lei deur die vernietigendste wapenresies in die mensdom se geskiedenis. Hy sê die kombinasie van hommeltuigtegnologie en kunsmatige intelligensie kan rampspoedig eindig:
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NuusBy Kosmos 94.1

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings