Die regering van Zimbabwe het 'n ooreenkoms van 3,5 miljard Amerikaanse doller onderteken vir kompensasie vir wit kommersiële boere wat in 2000 van hulle grond afgesit is as deel van die voormalige President, Robert Mugabe se grondhervormingsplan. Deon Theron, die voormalige President van die Zimbabwiese Kommersiële Boere Unie sluit by Kosmos 94.1 Landbounuus aan...