Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Gaan kyk gerus by http://www.radiolaeveld.co.za/nuus-radio-laeveld-100-5fm.html vir meer konteks in verband met die nuusklankgrepe van uit die Laeveld in Mpumalanga.... more
FAQs about 100.5fm Nuus Klankgreep:How many episodes does 100.5fm Nuus Klankgreep have?The podcast currently has 175 episodes available.
February 21, 2025Manlike gesondheid: Doen hierdie twee toetseMans los hul gesondheid agterweë. Moenie, sê uroloog dr. Brighton Mashava. Hy raai vroue aan om hul mans se testosteroon te laat toets as hul gedrag verander - en nie op te hou tot bepaal wat die oorsaak is nie. Dit kan op ernstige toestande dui. Hy sê mans moet regtig ook op 40 gereeld hul prostate laat toets. "Dit is vir niemand lekker nie, maar dit neem darem minder as vyf sekondes." 100.5FM Radio Laeveld Nuus...more17minPlay
February 21, 2025Laeveld Interhoër môre by Rob FerreiraMopani Apteek is trots Laeveld en daarom nou betrokke en groot ondersteuners van die Laeveld Interhoër wat môre plaasvind. Rita Erasmus, bemarkingsbestuurder, gesels met Sonop Ontbyt. 100.5FM Radio Laeveld Nuus...more12minPlay
February 19, 2025Metaalmaatskappy gaan groenMMC het 'n ooreenkoms aangegaan met NOA om voortaan 70% van hul elektrisiteitsverbruik vanaf hernubare bronne te kry. Louis Nel gesels met Kies Koers. 100.5FM Radio Laeveld Nuus...more13minPlay
February 18, 2025Ride for a Child 2025Dr. André Hattingh van Pediatric Care Africa is op besoek aan die Laeveld want hy is besig met die jaarlikse Ride for a Child-motorfietsrit om fondse in te samel vir kinders wat mediese sorg benodig. 100.5FM Radio Laeveld Nuus...more10minPlay
February 18, 2025Beplan volgens wat jy weet, sê ekonoomDie Ekonoom Dawie Roodt was een van die gassrepekers by die AmberMac Ekspo wat verlede week aangebied is. Hy sê 'n sakeonderneming kan nie landsbeleid bepaal nie, maar jy kan daarvolgens beplan. 100.5FM Radio Laeveld Nuus...more11minPlay
February 18, 202550 jaar rekord in visier met 50 jaar reünie50 jaar gelede het Marna de Villiers (nou Van der Burgh) by die Interhoër-atletiekbyeenkoms die o/19 200 m in ‘n rekord tyd van 24,80 s gewen. Vanjaar vind die Inter weer by Hoërskool Rob Ferreira in Witrivier plaas en Marna se alma mater, Hoërskool Barberton, hou reünie. Hannes Davel vertel wat hulle alles beplan. 100.5FM Radio Laeveld Nuus...more9minPlay
February 14, 2025Nocore genomineer vir FiëstaWalter Fourie van die Nocore Ensemble kuier in die ateljee want die groep is genomineer vir 'n Fiesta-toekenning vir hul vertoning by Innibos 2024. 100.5FM Radio Laeveld Nuus...more8minPlay
February 12, 2025PSA: Vakbond vergader oor uitdagingsStaatsdienswerkers in Mpumalanga ervaar uitermatige uitdagings by hul werksplekke, sê Flip van der Walt van die PSA gesels met Kies Koers. Dit na Mbombela verlede week kragtoevoer na gebou afgesny het weens wanbetaling en voortdurende uitdagings by die Mpumalanga Hooggeregshof in Mbombela. 100.5FM Radio Laeveld Nuus...more13minPlay
February 12, 2025'Nuwe' CEO vir KLCBTLinda Grimbeek van die Kruger-Laeveld Kamer vir Sake en Toerisme (KLCBT) is uiteindelik formeel for uitvoerende beampte bevorder. 100.5FM Radio Laeveld Nuus...more9minPlay
February 10, 2025Karel trap diep spore in LaeveldDie legendariese Karel de Beer is 'n plant en boomkenner. Hy het tydens Saterdag Ontbyt by Charles kom kuier. 100.5FM Radio Laeveld Nuus...more18minPlay
FAQs about 100.5fm Nuus Klankgreep:How many episodes does 100.5fm Nuus Klankgreep have?The podcast currently has 175 episodes available.