Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER:How many episodes does 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER have?The podcast currently has 653 episodes available.
June 25, 2026Laeveld Blues-naweek skop vanaand af'n Vier-dag Blues-naweek tref die Laeveld hierdie naweek met optredes deur top-kunstenaars vanaf Witrivier en Nelspruit tot in Kaapsehoop. Kitaarspeler Wiam Otto sal ook saam met Illimar 'n kitaarwerkswinkel aanbied. Hy kuier saam met Werner Botha van LiveVeld in die ateljee....more12minPlay
June 25, 2026Koop en verkoop goud en silwer saam met Tri MetalsTri Metals help jou om goud en silwer te koop, verkoop en in te belê. Mede-direkteur Tiaan Smit deel sy insigte oor die mark met Sonop Ontbyt....more13minPlay
June 23, 2026Pumas gerat vir CurriebekerDie Pumas speel eersdaags weer in die premierafdeling van die Curriebeker na hulle die SA Beker-titel suksesvol verdedig het. Jimmy Stonehouse gesels met Sonop Ontbyt....more7minPlay
June 23, 2026O.15-Pumaspan vanjaar kookwaterDie o.15 Pumas-rugbyspan het sover die seisoen geen wedstryde verloor nie en is tans bo-aan die punteleer voor hulle Saterdag Oosterland in die halfeindronde aandurf. AJ Sutherland, die kaptein. kuier saam met pa Nico by Sonop Ontbyt....more10minPlay
June 23, 2026Tienie Jonker ToereRiaan Haasbroek van Tienie Jonker Toere gesels met Laeveld Brunch....more15minPlay
June 23, 2026Het van Verlangekraal by InnibosHet van Verlangekraal word na 60 jaar vanjaar die eerste keer as teaterprduksie opgevoer. Charl Senekal, bedryfsbestuurder van Lefra Produksies, gesels met Laeveld Brunch....more12minPlay
June 22, 2026Kultuurnaweek in Kaapsehoop met Elma PotgieterNagkantoor in Kaapsehoop bied die naweek ‘n Elma Potgieter kultuurnaweek aan. Isobel Potgieter gesels nou met ons oor die twee uitsonderlike vertonings en 'n boekbespreking wat jy nie wil misloop nie....more10minPlay
June 19, 2026Club 21 sê 'I can'Club 21-leersentrum se "I can"-program fokus daarop om mense van alle ouderdomme met downsindroom op te lei en voor te berei om onafhanklike loopbane te kan hê. Leon Laubser vertel meer....more9minPlay
June 19, 2026So werk dit om 'n Comrades busdrywer te weesYolanda Odendaal was een van die busdrywers tydens Sondag se Comrades marathon. Sy vertel vir die Middag Game Drive van die groot verantwoordelikheid wat dit is....more8minPlay
June 19, 2026Comrades-wenner vertel van segeGeorge Kusche, wat oorspronklik van Malalane afkomstig is, het Sondag die Comrades marathon gewen, en boonop 'n nuwe rekord opgestel. Hy gesels met Coenie tydens die Middag Game Drive....more11minPlay
FAQs about 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER:How many episodes does 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER have?The podcast currently has 653 episodes available.