Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER:How many episodes does 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER have?The podcast currently has 653 episodes available.
June 12, 2026Verstaan 'n vuurdriehoekAndré Scheepers van Lefpa verduidelik vir Sonop Ontbyt hoe 'n brand versprei....more12minPlay
June 11, 2026KLCBT-konferensie 2026 dawer van suksesDie Kruger Laeveld Kamer vir Sake en Toerisme het gister en vandag sy jaarlikse konferensie aangebied....more9minPlay
June 11, 2026Securicon 11 JunieCallum MacPherson van Securicon gesels met Laeveld Brunch....more18minPlay
June 10, 2026Luilekker Sondag: Juan BesterJuan Bester was Anne se plaaslike musikale gas tydens Luilekker Sondag....more12minPlay
June 08, 2026Verwelkom LGBTQ+ mense soReiskonsultant Jason Fiddler is 'n spreker by die KLCBT se toerisme-konferensie in Witrivier Woensdag. Hy sê die LGBTQ+-gemeenskap is 'n baie waardevolle mark wat mense in gasvryheid spefisiek welkom kan laat voel....more10minPlay
June 08, 2026Godly Revolution kom na MbombelaGodly Revolution is op pad na Mbombela vir Jeugdag. Bernard Posthumus gesels met die Middag Game Drive....more12minPlay
June 08, 2026Die gevare van RobloxRoblox is 'n baie gewilde aanlynspeletjie. Nicole Dos Santos van Penryn waarsku ouers egter teen die gevare wat hul kinders daar raak kan loop, en hoe om hulle daarteen te beskerm....more17minPlay
June 05, 2026Viering van Afrikaans eersdaags ook in KaapsehoopDie Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans het die bekende tenoor, Coert Grobbelaar, as hul Taalaktivis van die Jaar aangewys sy bedrae tot die bevordering van Afrikaans in 2025 toe Afrikaans 100 jaar herdenk het as amptelike taal en 150 jaar as nie-amptelik. Die Afrikaanse viering duur egter voort en op 27 Junie bied hulle hul Eugène Marais-program, “Blaas hoog die vlam” in Kaapsehoop aan....more14minPlay
June 05, 2026Safari Gids van die Jaar vier 15 jaarSafari Gids van die Jaar is hierdie jaar 15 jaar oud. Die 2026 kompetisie vind plaas 18 tot 24 Junie. Vyf finaliste is reeds gekies en die finale sal in die Groter Kruger wees. Mike Karantonis is die stigter en 'n beoordelaar....more11minPlay
June 04, 2026Laeveld se krieketster Katie Prior sprei vlerke met toer na JapanVan die Laeveld na Japan... Die plaaslike krieketspeler Katie Prior het onlangs aan die jaarlikse Women’s Japan Premier League deelgeneem. Sy gesels met die Middag Game Drive oor haar reis van speel vir Mpumalanga Dogters o.19 en Mpumalanga Vroue – tot nou vir die Titans in Pretoria asook haar onlangse krieketprestasies in Japan....more6minPlay
FAQs about 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER:How many episodes does 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER have?The podcast currently has 653 episodes available.