Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER:How many episodes does 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER have?The podcast currently has 653 episodes available.
April 14, 2026Pumas skuif op na tweede na hulle Bulldogs looiDie verdedigende SA Beker-kampioen, die Airlink Pumas, het hul sterk vertoning die naweek voortgesit met 'n klinkende 94-5 oorwinning – hul vierde van die seisoen – oor die Border Bulldogs by die Sisa Dukashe-stadion Saterdag. Die naweek se uitslae hou Griekwas bo-aan die punteleer met 25 punte na vyf oorwinnings. Hulle word gevolg deur die Pumas wat met 22 punte opskuif bo die SWD Arende weens ‘n beter punteverskil. Die Pumas is Vrydagaand weer tuis in aksie in die SA Beker wanneer hulle die Luiperd verwelkom. Jimmy Stonehouse kuier in die ateljee....more8minPlay
April 13, 2026Mahindra 3XO beindruk die manneQ, Gerhardt en Coenie het Vrydag en Saterdag met 'n Mahindra 3XO van Mahindra Nelspruit die jaarlikse Klankgolf-konferensie in Pretoria bygewoon. Hulle het die rit geniet! Hein le Roux en Coenie gesels oor hoekom dié voertuig verlede jaar die SA kar van die jaar was....more8minPlay
April 13, 2026Voed jou groentetuin organiesElzabé de Bruyn, organiese groentetuinkenner, het tydens Saterdag Ontbyt met Charles gesels oor voeding vir groentetuine en waarom organies beter werk....more21minPlay
April 13, 2026Registreer as stamselskenkerRobin en Yolandi Lewis van Numinous Expeditions is tydelik terug van hul reis rondom Suider Afrika om in die Laeveld 'n stemselskenker-veldtog te loods....more15minPlay
April 10, 2026Misdaadwenke deur SecuriconCallum Mac Pherson van Securicon is terug as gereelde gas op 100.5FM waar hy misdaadwenke en tendense met luisteraars deel....more15minPlay
April 10, 2026100.5FM is môre regstreeks vanaf Safari Country100.5FM saai môre regstreeks uit vanaf Safari Country by Valley Hyper. Lizelle Swart kuier by Sonop Ontbyt....more9minPlay
April 09, 2026Zaden Mcbride sing soos 'n nagtegaalZaden Mcbride het groot drome om eendag 'n sangloopbaan te hê. Hy deel dit met die Middag Game Drive....more6minPlay
April 09, 2026Blitz Skaaktoernooi môre aangebiedNHS bied môre hul eerste Blitz Skaaktoernooi aan. Die skaakkapteine Franzelle Faul en Christiaan Lotter kuier in die ateljee....more9minPlay
April 08, 2026Paasnaweek in die wildtuin: Drama, boetes en gelukkige besoekersSANParke sê die probleem van besoekers wat tydens wildritte in die Krugerwildtuin uit hul voertuie klim neem toe. Die afgelope Paasnaweek is ‘n man met 2-duisend-500-Rand beboet na hy by ‘n leeubesigting naby Krokodilbrug uit sy voertuig geklim het. In video-materiaal wat op sosiale media versprei is maak hy beledigende gebare na omstanders wat hom teen die gevaar waarsku. Owerhede het hom by die hek beboet. ‘n Woordvoerder, Rey Thakhuli, sê nog ‘n man is gewaar waar hy naby Olifante buite sy voertuig rondloop en selfies neem....more10minPlay
April 08, 2026Harcourts: Kry jou sake agtermekaar. RegtigDit is baie belangrik om jou dokumentasie in plek te hê vir in geval, sê Glynis Davies van Harcourts. "Dit veroorsaak soveel pyn en selfs 'n bakleiery as jy sterf en jy het nie 'n testament of eksekuteur nie."...more17minPlay
FAQs about 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER:How many episodes does 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER have?The podcast currently has 653 episodes available.