Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER:How many episodes does 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER have?The podcast currently has 654 episodes available.
March 25, 2026NLP kan jou angs in die rede valJess Burgess, 'n NLP-praktisyn, bied volgende naweek 'n werkswinkel aan om jou te help om jou angs beter te beheer. Sy gesels met die Middag Game Drive....more13minPlay
March 24, 2026LVCC Rolbal vier 75 jaarRolbal geniet 'n oomblik in die son met gewildheid wat toeneem. LVCC se rolbalklub is vanjaar 75 jaar oud. Stan Stanton en Charles Davies gesels met ons....more12minPlay
March 24, 2026Pumas Sondag weer tuis in SA BekerDie Pumas speel Sondag by Mbombela-stadion teen die Valke. Sampie Swiegers en Sango Xamlashe gesels met Sonop Ontbyt....more9minPlay
March 23, 2026Jazz en Bluefees op pad na Waterval Boven'n Jazz en Bluesfees vind oor Paasnaweek in Waterval Boven plaas. Barbora Tellingher en John Fresk gesels met die Middag Game Drive....more11minPlay
March 20, 2026Chris Coetzer bring aansporingskonserte na LaeveldDie sanger Chris Coetzer tree Saterdag 28 Maart by die Henk van Rooyen-vlooimark in Marloth Park op. Kom geniet dit saam tussen 11:00 en 12:00 en besoek die meer as 80 stalletjies. Die bloedbank sal ook die dag daar wees. Hy tree ook by die NG Kerk in Malalane op....more8minPlay
March 20, 2026Sheri Brynard deel inspirasie vir Wêrelddag vir downsindroomSheri Brynard is een van die bekendste Suid-Afrikaners met downsindroom. Sy gesels met ons voor Wêrelddag vir downsindroom wat jaarliks op 21 Maart gevier word....more7minPlay
March 19, 2026Laevelders span saam om Love Revolution op die planke te bringDie Passiespel "A Love Revolution: How one man changed the world" is 'n gemeenskapsprojek wat verskillende kerke, kore, groepe danseers en musikante van oor die Laeveld betrek. Ds. Alisna Slabbert gesels met 100.5FM....more10minPlay
March 19, 2026The Square die plek om te wees hierdie SaterdagOns saai Saterdag regstreeks uit vanaf The Square-sentrum. Joanne Wearne gesels met Sonop Ontbyt....more10minPlay
March 19, 2026Laerskool Laeveld bring Big Bounce na die LaeveldLaerskool Laeveld bied op 25 Maart die tiende keer hul jaarlikse Colour Run aan en hierdie keer saam met 'n Big Bounce....more8minPlay
March 17, 2026Veerkragtigheid kan aangeleer wordPeta King-de Wet is die gasspreker by die SACBW se maandelikse vergadering wat Donderdag plaasvind....more6minPlay
FAQs about 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER:How many episodes does 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER have?The podcast currently has 654 episodes available.