Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER:How many episodes does 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER have?The podcast currently has 654 episodes available.
April 29, 2025Pumas bly onoorwonne in SA BekerDie Airlink Pumas se sege oor die Suzuki Griekwas met 39-34 Vrydag by Mbombela-stadion plaas die gashere bo-aan die SA Beker-punteleer. Dit was 'n hoë-gehalte, hoë-drama-wedstryd en die Pumas bly die enigste onoorwonne span in vanjaar se kompetisie. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe is in die ateljee....more11minPlay
April 25, 2025Matches on the Map vind skenker-pasmaat vir pasiëntDie Suid-Afrikaanse Beenmurgregister het sy eerste geskikte pasmaat-stamsel gevind deur Matches on the Map. Bradley Peters van die Oos-Kaap was geskik vir 'n pasiënt in Suid-Amerika nadat hy verlede jaar by die veldtog aangesluit het. Robin Lewis en sy vrou Yolandi is oorspronklik van die Laeveld her reis tans as Numinous Expeditions deur verskeie lande om meer skenkers te werf vir Matches on the Map....more8minPlay
April 23, 2025Ouerregte vir nie-ouersMense anders as ouers het in sekere gevalle regte i.t.v. die Kinderwet. Yolandie Borman van SB Attorneys verduidelik....more12minPlay
April 22, 2025Babapret wag by EkspoDie SPAR Little Munchkins Baby Expo Saterdag gaan ouers met kennis toerus, maar daar is ook hope pret - en 'n verskeidenheid kompetisies met fantastiese pryse. Bella Mogane gesels saam met Gladys Mndawe, die stigter van die #GBVisReal-veldtog wat die dag die gasspreker is, met die Middag Game Drive....more17minPlay
April 22, 2025Lugvaartgeleentheid vir jonges onmisbaarLaeveldse tieners met selfs net 'n verbygaande belangstelling in lugvaart het 'n gulde geleentheid om op 9 Mei blootgestel te word aan dié opwindende bedryf. Phillip Lewis, Alec Groenewald, Khanya Khoza en Divan Ferreira vertel 100.5FM meer....more18minPlay
April 22, 2025Pumas doen wat hulle moet om Griekwas te stuitDie Pumas het drie groot wedstryde wat wag in die SA Beker. Kaptein, Clinton Swart, en onderkaptein, Ruwald van der Merwe, praat voorbereiding met Sonop Ontbyt voor hul kragmeting met die Griekwas Vrydagaand by Mbombela-stadion....more10minPlay
April 21, 2025Twee rondloperleeus vernietigDie Mpumalanga Toerisme en Parke-agentskap sê hulle het twee rondloperleeus van kant gemaak. Berigte is ontvang van vier leeus wat verlede Sondag uit die Krugerwiltuin ontsnap en in die Bosbokrand-omgewing opgemerk is. Die waarnemende uitvoerende beampte van die MTPA, Justus Mohlala, sê dit was moontlik minder as vier leeus en hulle kan nie seker wees uit watter reservaat hulle ontsnap het nie. Hulle sal egter aanhou soek tot hulle trevrede is daar loop nie meer leeus vry rond nie. Digte plantegroei en die voortgesette bedreiging teen beeste het hulle genoop om die moeilike besluit te neem....more11minPlay
April 18, 2025Nelspruit se Para-atlete skitter by SA'sDie Mpumalanga span wat deelgeneem het aan die afgelope SASAPD Para athleitics SA Championship se drie Nelspruit-atlete kon tussen hulle sewe goue medaljes wen en sewe nuwe SA rekords en 'n nuwe Afrika rekord opstel. Lulu en Conrad is in die ateljee saam met afrigter DP Badenhorst....more16minPlay
April 17, 2025Tatoeëermerke al hoe meer aanvaar vir oud en jonkChristopher Bompas, 'n tatoeëerkunstenaar, vertel vir 100.5FM wie kry deesdae tatoeëermerke en watter ander tendense is gewild....more18minPlay
April 17, 2025Droomdag-wenner leef haar redeRhona van Niekerk is een van die soliste in Crux, wat die naweek in Nelspruit aangebied word....more11minPlay
FAQs about 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER:How many episodes does 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER have?The podcast currently has 654 episodes available.