Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER:How many episodes does 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER have?The podcast currently has 654 episodes available.
April 07, 2025Toerisme die toekoms, sê DA oor benarde ekonomiese situasieDie provinsiale regering gaan toerisme-bedrywighede onder die staat se beheer vir die private sektor moet gee om die ekonomie te groei, sê Trudie Grove Morgan van die DA na die party die ware stand van die ekonomie in 'n verslag uitgelig het....more13minPlay
April 07, 2025Groot baars skaars by AIMVerbasend min groot (1kg) baars is gevang by die Alien Invasive Management (AIM) dag wat op 29 Maart by Loskopdam plaasgevind het. Juandré Buchholz gesels daaroor met Charles....more8minPlay
April 02, 2025Veearts skryf kinderboekMolly Lubbinge, 'n plaaslike veearts, skryf nog altyd as ;n stokperdjie. Haar oudste dogtertjie het haar man egter geïnspireer om Sleepslurp die olifantjie uit te dink. Sy het hom ontwikkel tot 'n volwaardige karakter en nog twee geskep. Hul avonture word in "Die stories van Sleepslurp, Kortkop en Stompstert" vertel....more12minPlay
April 02, 2025Red Kaapsehoop se wildeperdeDaar is met die verlies van Happy Harry, 'n vulletjie, en Joubert, 'n trotse hings, nou slegs 47 wildeperde oor in Kaapsehoop. Beide is onlangs dood na hulle deur voertuie getref is. Andrea Fourie sê hulle is bekommerd dat die troppe uit kan sterf as iets daadwerkliks nie gedoen word nie....more15minPlay
April 01, 2025Kry dan hulp vir Alzheimer se siekteAlzheimer se siekte is die mees algemene vorm van demensie. Dit is 'n degeneratiewe siekte en nie net 'n normale deel van oud word nie, sê Kiki Mswane van Adasa. Sy vertel wat die tekens is om te bepaal wanneer jy hulp moet kry vir 'n geliefde....more22minPlay
April 01, 2025Amazing Race leer jou alles oor PelgrimsrusPelgrimsrus bied Donderdag die Amazing Race aan. Leona Oosthuizen vertel hoe dit werk....more6minPlay
March 31, 2025Ken die reg: Die verskil tussen 'n werknemer en kontrakteurWat is die verskil tussen 'n permanente werknemer en 'n onafhanklike kontrakteur?Daniel Schoeman van SB Attorneys verduidelik in die eerste episode van Ken die reg....more18minPlay
March 31, 2025Projek stel tieners aan lugvaart bekendDie Phillip Lewis-projek nooi gr. 10 tot 12-leerlinge wat wiskunde en wetenskap neem om modelvliegtuigies te bou om die kans te staan om 'n opedag bekendstelling aan die lugvaart bedryf by te woon en hul eerste vlieglesse die Laeveld Lugskou te wen. Lewis gesels saam met Alec Groenewald met Charles oor wat hulle doen....more18minPlay
March 27, 2025Wat om te oorweeg voor jy van werk veranderSo hoog as wat die werkloosheidskoers in Suid-Afrika is, so graag wil aangestelde mense van werk verander. Hoe jy dié besluit neem, hang baie af van jou waardes, sê Linda Brenchley en Annette van Graan, plaaslike bedryfsielkundiges....more18minPlay
March 26, 2025Servikale kanker: Diagnoseer dit sou vinnig moontlikServikale kanker kan, mits jy dit vroeg opspoor, baie suksesvol behandel word. Anita Schomburg van KANSA Laeveld sê vroue moet van 18 jaar af daarvoor getoets word....more9minPlay
FAQs about 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER:How many episodes does 100.5FM Radio Laeveld LUISTER WEER have?The podcast currently has 654 episodes available.