
Sign up to save your podcasts
Or


Heb 11:1 Now faith is the substance of things hoped for, the evidence of things not seen.
Heb 11:6 But without faith it is impossible to please him: for he that cometh to God must believe that he is, and that he is a rewarder of them that diligently seek him.
Mat 24:5 Want baie sal onder my Naam kom en sê: Ek is die Christus! en hulle sal baie mense mislei.
Mat 24:6 En julle sal hoor van oorloë en gerugte van oorloë. Pas op, moenie verskrik word nie, want alles moet plaasvind, maar dit is nog nie die einde nie.
Mat 24:7 Want die een nasie sal teen die ander opstaan en die een koninkryk teen die ander; en daar sal hongersnode wees en pessiektes en aardbewings op verskillende plekke.
Mat 24:8 Maar al hierdie dinge is ‘n begin van die smarte.
Mat 26:38 Toe sê Hy vir hulle: My siel is diep bedroef tot die dood toe; bly hier en waak saam met My.
Mat 26:39 En Hy het ‘n bietjie verder gegaan en op sy aangesig geval en gebid en gesê: My Vader, as dit moontlik is, laat hierdie beker by My verbygaan; nogtans nie soos Ek wil nie, maar soos U wil.
Mat 24:5 For many shall come in my name, saying, I am Christ; and shall deceive many.
Mat 24:6 And ye shall hear of wars and rumours of wars: see that ye be not troubled: for all these things must come to pass, but the end is not yet.
Mat 24:7 For nation shall rise against nation, and kingdom against kingdom: and there shall be famines, and pestilences, and earthquakes, in divers places.
Mat 24:8 All these are the beginning of sorrows.
Mat 26:38 Then saith he unto them, My soul is exceeding sorrowful, even unto death: tarry ye here, and watch with me.
Mat 26:39 And he went a little further, and fell on his face, and prayed, saying, O my Father, if it be possible, let this cup pass from me: nevertheless not as I will, but as thou wilt.
Rom 1:18 Want die toorn van God word van die hemel af geopenbaar oor al die goddeloosheid en ongeregtigheid van die mense wat in ongeregtigheid die waarheid onderdruk,
Rom 1:19 omdat wat van God geken kan word, in hulle openbaar is, want God het dit aan hulle geopenbaar.
Rom 1:20 Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie;
Rom 1:21 omdat hulle, alhoewel hulle God geken het, Hom nie as God verheerlik of gedank het nie; maar hulle het dwaas geword in hul oorlegginge, en hul onverstandige hart is verduister.
Rom 1:22 Terwyl hulle voorgee dat hulle wys is, het hulle dwaas geword
Rom 1:18 For the wrath of God is revealed from heaven against all ungodliness and unrighteousness of men, who hold the truth in unrighteousness;
Rom 1:19 Because that which may be known of God is manifest in them; for God hath shewed it unto them.
Rom 1:20 For the invisible things of him from the creation of the world are clearly seen, being understood by the things that are made, even his eternal power and Godhead; so that they are without excuse:
Rom 1:21 Because that, when they knew God, they glorified him not as God, neither were thankful; but became vain in their imaginations, and their foolish heart was darkened.
Rom 1:22 Professing themselves to be wise, they became fools,
Efes 6:12 Want ons worstelstryd is nie teen vlees en bloed nie, maar teen die owerhede, teen die magte, teen die wêreldheersers van die duisternis van hierdie eeu, teen die bose geeste in die lug.
Eph 6:12 For we wrestle not against flesh and blood, but against principalities, against powers, against the rulers of the darkness of this world, against spiritual wickedness in high places.
Psa 11:1 Vir die musiekleier. ‘n Psalm van Dawid. By die HERE skuil ek. Hoe kan julle dan vir my sê: Vlug na julle berg soos ‘n voël!
Psa 11:2 Want kyk, die goddelose span die boog; hulle het hul pyl op die snaar reggesit om in die donker te skiet na die opregtes van hart.
Psa 11:3 As die fondamente omgegooi word, wat kan die regverdige doen?
Psa 11:4 Die HERE is in sy heilige paleis; die troon van die HERE is in die hemel; sy oë sien, sy ooglede toets die mensekinders.
Psa 11:5 Die HERE toets die regverdige; maar sy siel haat die goddelose en die wat geweld liefhet.
Psa 11:6 Hy sal op die goddelose vangnette, vuur en swawel laat reën; en ‘n gloeiende wind sal die deel van hulle beker wees.
Psa 11:7 Want die HERE is regverdig; Hy het geregtighede lief; die opregtes sal sy aangesig sien.
Psa 11:1 To the chief Musician, A Psalm of David. In the LORD put I my trust: how say ye to my soul, Flee as a bird to your mountain?
Psa 11:2 For, lo, the wicked bend their bow, they make ready their arrow upon the string, that they may privily shoot at the upright in heart.
Psa 11:3 If the foundations be destroyed, what can the righteous do?
Psa 11:4 The LORD is in his holy temple, the LORD'S throne is in heaven: his eyes behold, his eyelids try, the children of men.
Psa 11:5 The LORD trieth the righteous: but the wicked and him that loveth violence his soul hateth.
Psa 11:6 Upon the wicked he shall rain snares, fire and brimstone, and an horrible tempest: this shall be the portion of their cup.
Psa 11:7 For the righteous LORD loveth righteousness; his countenance doth behold the upright.
Mat 24:45 Wie is dan die getroue en verstandige dienskneg vir wie sy heer oor sy diensvolk aangestel het om hulle hul voedsel op tyd te gee?
Mat 24:46 Gelukkig is daardie dienskneg vir wie sy heer, as hy kom, op hierdie manier besig sal vind.
Mat 24:47 Voorwaar Ek sê vir julle, hy sal hom oor al sy besittings aanstel.
Mat 24:48 Maar as daardie slegte dienskneg in sy hart sê: My heer talm om te kom—
Mat 24:49 en hy sy medediensknegte begin slaan en saam met die dronkaards begin eet en drink,
Mat 24:50 dan sal die heer van dié dienskneg kom op ‘n dag dat hy dit nie verwag nie en op ‘n uur dat hy dit nie weet nie;
Mat 24:51 en sal hom pynig en hom ‘n deelgenoot van die geveinsdes maak. Daar sal geween wees en gekners van die tande.
From the publisher's feed