
Sign up to save your podcasts
Or


Mat 24:45 Who then is a faithful and wise servant, whom his lord hath made ruler over his household, to give them meat in due season?
Mat 24:46 Blessed is that servant, whom his lord when he cometh shall find so doing.
Mat 24:47 Verily I say unto you, That he shall make him ruler over all his goods.
Mat 24:48 But and if that evil servant shall say in his heart, My lord delayeth his coming;
Mat 24:49 And shall begin to smite his fellowservants, and to eat and drink with the drunken;
Mat 24:50 The lord of that servant shall come in a day when he looketh not for him, and in an hour that he is not aware of,
Mat 24:51 And shall cut him asunder, and appoint him his portion with the hypocrites: there shall be weeping and gnashing of teeth.
Psa 124:1 ‘n Bedevaartslied. Van Dawid. As die HERE nie vir ons was nie—laat Israel dit sê—
Psa 124:2 as die HERE nie vir ons was toe die mense teen ons opgestaan het nie,
Psa 124:3 dan het hulle ons lewendig verslind toe hulle toorn teen ons ontvlam het;
Psa 124:4 dan het die waters ons oorstroom, ‘n stroom het oor ons siel gegaan;
Psa 124:5 dan het die trotse waters oor ons siel gegaan.
Psa 124:6 Geloofd sy die HERE wat ons aan hulle tande nie as buit oorgegee het nie!
Psa 124:7 Ons siel het vrygeraak soos ‘n voël uit die vangnet van die voëlvangers; die vangnet is gebreek, en ons, ons het vrygeraak.
Psa 124:8 Ons hulp is in die Naam van die HERE wat hemel en aarde gemaak het.
Psa 124:1 A Song of degrees of David. If it had not been the LORD who was on our side, now may Israel say;
Psa 124:2 If it had not been the LORD who was on our side, when men rose up against us:
Psa 124:3 Then they had swallowed us up quick, when their wrath was kindled against us:
Psa 124:4 Then the waters had overwhelmed us, the stream had gone over our soul:
Psa 124:5 Then the proud waters had gone over our soul.
Psa 124:6 Blessed be the LORD, who hath not given us as a prey to their teeth.
Psa 124:7 Our soul is escaped as a bird out of the snare of the fowlers: the snare is broken, and we are escaped.
Psa 124:8 Our help is in the name of the LORD, who made heaven and earth.
Heb 13:5 Julle gedrag moet vry van geldgierigheid wees. Wees tevrede met wat julle het, want Hy het gesê: Ek sal jou nooit begewe en jou nooit verlaat nie.
Heb 13:6 Daarom kan ons met alle vrymoedigheid sê: Die Here is vir my ‘n Helper, en ek sal nie vrees nie; wat sal ‘n mens aan my doen?
Rom 8:31 Wat sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vír ons is, wie kan teen ons wees?
Heb 13:5 Let your conversation be without covetousness; and be content with such things as ye have: for he hath said, I will never leave thee, nor forsake thee.
Heb 13:6 So that we may boldly say, The Lord is my helper, and I will not fear what man shall do unto me.
Rom 8:31 What shall we then say to these things? If God be for us, who can be against us?
Rev 1:10 Ek was in die Gees op die dag van die Here, en ek het agter my ‘n groot stem gehoor, soos van ‘n basuin, wat sê:
Rev 1:11 Ek is die Alfa en die Oméga, die eerste en die laaste, en skryf wat jy sien in ‘n boek en stuur dit na die sewe gemeentes wat in Asië is: na Éfese en Smirna en Pérgamus en Thiatíre en Sardis en Filadelfía en Laodicéa.
Rev 1:12 Toe draai ek my om, om te sien watter stem met my gespreek het; en toe ek my omgedraai het, sien ek sewe goue kandelaars,
Rev 1:13 en tussen die sewe kandelaars Een soos die Seun van die mens met ‘n kleed aan wat tot op die voete hang, en gegord om die bors met ‘n goue gordel.
Rev 1:14 Sy hoof en hare was wit soos wit wol, soos sneeu, en sy oë soos ‘n vuurvlam,
Rev 1:15 en sy voete soos blink koper wat gloei soos in ‘n oond, en sy stem soos die stem van baie waters.
Rev 1:16 En in sy regterhand het Hy sewe sterre gehou, en ‘n skerp tweesnydende swaard het uit sy mond uitgegaan, en sy aangesig was soos die son wat skyn in sy krag.
Rev 1:17 En toe ek Hom sien, val ek soos ‘n dooie aan sy voete; en Hy het sy regterhand op my gelê en vir my gesê: Moenie vrees nie; Ek is die eerste en die laaste
Rev 1:18 en die lewende; en Ek was dood en kyk, Ek leef tot in alle ewigheid. Amen. En Ek het die sleutels van die doderyk en van die dood.
Rev 1:10 I was in the Spirit on the Lord's day, and heard behind me a great voice, as of a trumpet,
Rev 1:11 Saying, I am Alpha and Omega, the first and the last: and, What thou seest, write in a book, and send it unto the seven churches which are in Asia; unto Ephesus, and unto Smyrna, and unto Pergamos, and unto Thyatira, and unto Sardis, and unto Philadelphia, and unto Laodicea.
Rev 1:12 And I turned to see the voice that spake with me. And being turned, I saw seven golden candlesticks;
Rev 1:13 And in the midst of the seven candlesticks one like unto the Son of man, clothed with a garment down to the foot, and girt about the paps with a golden girdle.
Rev 1:14 His head and his hairs were white like wool, as white as snow; and his eyes were as a flame of fire;
Rev 1:15 And his feet like unto fine brass, as if they burned in a furnace; and his voice as the sound of many waters.
Rev 1:16 And he had in his right hand seven stars: and out of his mouth went a sharp twoedged sword: and his countenance was as the sun shineth in his strength.
Rev 1:17 And when I saw him, I fell at his feet as dead. And he laid his right hand upon me, saying unto me, Fear not; I am the first and the last:
Rev 1:18 I am he that liveth, and was dead; and, behold, I am alive for evermore, Amen; and have the keys of hell and of death.
Mat 11:28 Kom na My toe, almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee.
Mat 11:29 Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus vind vir julle siele;
Mat 11:30 want my juk is sag en my las is lig.
Mat 11:28 Come unto me, all ye that labour and are heavy laden, and I will give you rest.
Mat 11:29 Take my yoke upon you, and learn of me; for I am meek and lowly in heart: and ye shall find rest unto your souls.
Mat 11:30 For my yoke is easy, and my burden is light.
Tit 2:11 Want die reddende genade van God het aan alle mense verskyn
Tit 2:12 en leer ons om die goddeloosheid en wêreldse begeerlikhede te verloën, ingetoë en regverdig en vroom in die teenwoordige wêreld te lewe,
Tit 2:13 terwyl ons die salige hoop en die verskyning van die heerlikheid verwag van die grote God en ons Verlosser, Jesus Christus,
Tit 2:14 wat Homself vir ons gegee het om ons te verlos van alle ongeregtigheid en vir Homself ‘n volk as sy eiendom te reinig, ywerig in goeie werke.
Tit 2:15 Spreek hierdie dinge en vermaan en bestraf in alle erns. Laat niemand jou verag nie.
From the publisher's feed