
Sign up to save your podcasts
Or


En die vrede van God, wat alle verstand te bowe gaan, sal julle harte en julle sinne bewaar in Christus Jesus.
(Fil. 4:7 Afrikaans OV)
And the peace of God, which passeth all understanding, shall keep your hearts and minds through Christ Jesus.
(Php 4:7 KJV)
Onthou julle van elke vorm van kwaad.
(1 Thess. 5:22 Afrikaans OV)
Verder, broeders, alles wat waar is, alles wat eerbaar is, alles wat regverdig is, alles wat rein is, alles wat lieflik is, alles wat loflik is—watter deug en watter lof daar ook mag wees, bedink dit.
(Fil. 4:8 Afrikaans OV)
Finally, brethren, whatsoever things are true, whatsoever things are honest, whatsoever things are just, whatsoever things are pure, whatsoever things are lovely, whatsoever things are of good report; if there be any virtue, and if there be any praise, think on these things.
(Php 4:8 KJV)
Maar vlug vir die begeerlikhede van die jonkheid en jaag ná geregtigheid, geloof, liefde, vrede, saam met die wat die Here uit ‘n rein hart aanroep. En die dwase en onverstandige strydvrae moet jy afwys, omdat jy weet dat dit twis verwek; en ‘n dienskneg van die Here moet nie twis nie, maar vriendelik wees teenoor almal, bekwaam om te onderrig en een wat kwaad kan verdra.
(2 Tim. 2:22-24 Afrikaans OV)
Flee also youthful lusts: but follow righteousness, faith, charity, peace, with them that call on the Lord out of a pure heart. But foolish and unlearned questions avoid, knowing that they do gender strifes. And the servant of the Lord must not strive; but be gentle unto all men, apt to teach, patient,
(2Ti 2:22-24 KJV)
En baie van hulle het gesê: Hy is van die duiwel besete en is kranksinnig; wat luister julle na Hom? Ander het gesê: Hierdie woorde is nie van ‘n besetene nie; ‘n duiwel kan tog nie die oë van blindes open nie.
(Joh. 10:20-21 Afrikaans OV)
And many of them said, He hath a devil, and is mad; why hear ye him? Others said, These are not the words of him that hath a devil. Can a devil open the eyes of the blind?
(Joh 10:20-21 KJV)
From the publisher's feed