
Sign up to save your podcasts
Or


Be ye therefore followers of God, as dear children; And walk in love, as Christ also hath loved us, and hath given himself for us an offering and a sacrifice to God for a sweetsmelling savour. But fornication, and all uncleanness, or covetousness, let it not be once named among you, as becometh saints; Neither filthiness, nor foolish talking, nor jesting, which are not convenient: but rather giving of thanks.
(Eph 5:1-4)
‘n Psalm van Dawid. Loof die HERE, o my siel, en alles wat binne-in my is, sy heilige Naam! Loof die HERE, o my siel, en vergeet geeneen van sy weldade nie! Wat al jou ongeregtigheid vergewe, wat al jou krankhede genees, wat jou lewe verlos van die verderf, wat jou kroon met goedertierenheid en barmhartighede, wat jou siel versadig met die goeie, sodat jou jeug weer nuut word soos dié van ‘n arend. Die HERE doen geregtigheid en reg aan almal wat verdruk word.
(Ps. 103:1-6)
A Psalm of David. Bless the LORD, O my soul: and all that is within me, bless his holy name. Bless the LORD, O my soul, and forget not all his benefits: Who forgiveth all thine iniquities; who healeth all thy diseases; Who redeemeth thy life from destruction; who crowneth thee with lovingkindness and tender mercies; Who satisfieth thy mouth with good things; so that thy youth is renewed like the eagle's. The LORD executeth righteousness and judgment for all that are oppressed.
(Psa 103:1-6)
Alef. Ek wil die HERE altyd loof; sy lof sal altyddeur in my mond wees. Bet. My siel sal hom beroem in die HERE; die ootmoediges sal dit hoor en bly wees. Gimel. Maak die HERE saam met my groot, en laat ons saam sy Naam verhef! Dalet. Ek het die HERE gesoek, en Hy het my geantwoord en my uit al my vrees gered. He. Hulle het Hom aangesien en gestraal van vreugde, en hulle aangesig hoef nie rooi van skaamte te word nie. Sajin. Hierdie ellendige het geroep, en die HERE het gehoor, en Hy het hom uit al sy benoudhede verlos. Get. Die Engel van die HERE trek ‘n laer rondom die wat Hom vrees, en red hulle uit. Tet. Smaak en sien dat die HERE goed is; welgeluksalig is die man wat by Hom skuil! Jod. Vrees die HERE, o sy heiliges, want die wat Hom vrees, het geen gebrek nie. Kaf. Die jong leeus ly armoede en het honger; maar die wat die HERE soek, het geen gebrek aan enigiets nie. Lamed. Kom, kinders, luister na my; ek wil julle die vrees van die HERE leer. Mem. Wie is die man wat lus het in die lewe, wat dae liefhet om die goeie te sien? Noen. Bewaar jou tong vir wat verkeerd is, en jou lippe dat hulle nie bedrog spreek nie. Samek. Wyk af van wat verkeerd is, en doen wat goed is; soek die vrede en jaag dit na. Ajin. Die oë van die HERE is op die regverdiges, en sy ore tot hulle hulpgeroep. Pe. Die aangesig van die HERE is teen die kwaaddoeners, om hulle gedagtenis van die aarde af uit te roei. Sade. Hulle roep, en die HERE hoor, en Hy red hulle uit al hul benoudhede. Kof. Die HERE is naby die wat gebroke is van hart, en Hy verlos die wat verslae is van gees. Resj. Menigvuldig is die teëspoede van die regverdige, maar uit dié almal red die HERE hom. Sjin. Hy bewaar al sy bene: nie een daarvan word gebreek nie. Tau. Die onheil maak die goddelose dood; en die wat die regverdige haat, moet daarvoor boet. Die HERE verlos die siel van sy knegte; en almal wat by Hom skuil, hoef nie te boet nie.
(Ps. 34:2-23)
A Psalm of David, when he changed his behaviour before Abimelech; who drove him away, and he departed. I will bless the LORD at all times: his praise shall continually be in my mouth. My soul shall make her boast in the LORD: the humble shall hear thereof, and be glad. O magnify the LORD with me, and let us exalt his name together. I sought the LORD, and he heard me, and delivered me from all my fears. They looked unto him, and were lightened: and their faces were not ashamed. This poor man cried, and the LORD heard him, and saved him out of all his troubles. The angel of the LORD encampeth round about them that fear him, and delivereth them. O taste and see that the LORD is good: blessed is the man that trusteth in him. O fear the LORD, ye his saints: for there is no want to them that fear him. The young lions do lack, and suffer hunger: but they that seek the LORD shall not want any good thing. Come, ye children, hearken unto me: I will teach you the fear of the LORD. What man is he that desireth life, and loveth many days, that he may see good? Keep thy tongue from evil, and thy lips from speaking guile. Depart from evil, and do good; seek peace, and pursue it. The eyes of the LORD are upon the righteous, and his ears are open unto their cry. The face of the LORD is against them that do evil, to cut off the remembrance of them from the earth. The righteous cry, and the LORD heareth, and delivereth them out of all their troubles. The LORD is nigh unto them that are of a broken heart; and saveth such as be of a contrite spirit. Many are the afflictions of the righteous: but the LORD delivereth him out of them all. He keepeth all his bones: not one of them is broken. Evil shall slay the wicked: and they that hate the righteous shall be desolate. The LORD redeemeth the soul of his servants: and none of them that trust in him shall be desolate.
(Psa 34:1-22)
Adam, Set, Enos, Kenan, Mahalálel, Jered, Henog, Metúsalag, Lameg, Noag, Sem, Gam en Jafet.
(1 Kron. 1:1-4)
Adam, Sheth, Enosh, Kenan, Mahalaleel, Jered, Henoch, Methuselah, Lamech, Noah, Shem, Ham, and Japheth.
(1Ch 1:1-4)
Gee dus aan u kneg ‘n opmerksame hart om reg te spreek oor u volk, om tussen goed en kwaad te onderskei, want wie sou hierdie talryke volk van U kan regeer? En dit was goed in die oë van die Here dat Salomo dit begeer het. En God het vir hom gesê: Omdat jy hierdie versoek gedoen het en nie vir jou ‘n lang lewe begeer het en nie vir jou rykdom begeer het en nie die lewe van jou vyande begeer het nie, maar vir jou verstand begeer het om regsake te verhoor, so doen Ek dan volgens jou woord: Kyk, Ek gee jou ‘n wyse en verstandige hart, sodat een soos jy vóór jou nie gewees het en een soos jy ná jou nie sal opstaan nie. Ja, selfs wat jy nie begeer het nie, sal Ek jou gee, rykdom sowel as eer, sodat onder die konings niemand soos jy sal wees al jou dae nie.
(1 Kon. 3:9-13)
Give therefore thy servant an understanding heart to judge thy people, that I may discern between good and bad: for who is able to judge this thy so great a people? And the speech pleased the Lord, that Solomon had asked this thing. And God said unto him, Because thou hast asked this thing, and hast not asked for thyself long life; neither hast asked riches for thyself, nor hast asked the life of thine enemies; but hast asked for thyself understanding to discern judgment; Behold, I have done according to thy words: lo, I have given thee a wise and an understanding heart; so that there was none like thee before thee, neither after thee shall any arise like unto thee. And I have also given thee that which thou hast not asked, both riches, and honour: so that there shall not be any among the kings like unto thee all thy days.
(1Ki 3:9-13)
‘n Stem van een wat roep: Berei in die woestyn die weg van die HERE; maak gelyk in die wildernis ‘n grootpad vir onse God! Elke dal moet opgevul en elke berg en heuwel klein gemaak word; en die bult moet ‘n gelykte en die rotsagtige plekke ‘n laagte word. En die heerlikheid van die HERE sal geopenbaar word, en alle vlees tesame sal dit sien: want die mond van die HERE het dit gespreek. ‘n Stem sê: Roep! En hy vra: Wat moet ek roep? Alle vlees is gras, en al sy aanvalligheid soos ‘n blom van die veld. Die gras verdor, die blom verwelk as die asem van die HERE daarin blaas. Voorwaar, die volk is gras! Die gras verdor, die blom verwelk; maar die woord van onse God hou stand in ewigheid. o Sion, verkondiger van goeie boodskap, klim op ‘n hoë berg! o Jerusalem, verkondiger van goeie boodskap, hef jou stem op met mag; hef dit op, wees nie bevrees nie! Sê aan die stede van Juda: Hier is julle God! Kyk, die Here HERE sal kom as ‘n Sterke, en sy arm sal heers; kyk, sy loon is by Hom, en sy beloning is voor sy aangesig. Hy sal sy kudde laat wei soos ‘n herder; Hy sal die lammers in sy arm vergader en aan sy bors dra; die lammerooie sal Hy saggies lei.
(Jes. 40:3-11)
From the publisher's feed