
Sign up to save your podcasts
Or


The voice of him that crieth in the wilderness, Prepare ye the way of the LORD, make straight in the desert a highway for our God. Every valley shall be exalted, and every mountain and hill shall be made low: and the crooked shall be made straight, and the rough places plain: And the glory of the LORD shall be revealed, and all flesh shall see it together: for the mouth of the LORD hath spoken it. The voice said, Cry. And he said, What shall I cry? All flesh is grass, and all the goodliness thereof is as the flower of the field: The grass withereth, the flower fadeth: because the spirit of the LORD bloweth upon it: surely the people is grass. The grass withereth, the flower fadeth: but the word of our God shall stand for ever. O Zion, that bringest good tidings, get thee up into the high mountain; O Jerusalem, that bringest good tidings, lift up thy voice with strength; lift it up, be not afraid; say unto the cities of Judah, Behold your God! Behold, the Lord GOD will come with strong hand, and his arm shall rule for him: behold, his reward is with him, and his work before him. He shall feed his flock like a shepherd: he shall gather the lambs with his arm, and carry them in his bosom, and shall gently lead those that are with young.
(Isa 40:3-11)
Maar ék sal altyddeur hoop en al u lof vermeerder. My mond sal u geregtigheid vertel, die hele dag u heil; want ek ken nie die maat daarvan nie. Ek sal kom met die magtige dade van die Here HERE; ek sal u geregtigheid vermeld, dié van U alleen. o God, U het my geleer van my jeug af, en tot nou toe verkondig ek u wonders. En ook tot die ouderdom en die grysheid toe—o God, verlaat my nie, totdat ek aan die volgende geslag u arm verkondig, aan almal wat sal kom, u mag. Ook is u geregtigheid, o God, tot in die hoogte; U wat groot dinge gedoen het, o God, wie is soos U?
(Ps. 71:14-19)
But I will hope continually, and will yet praise thee more and more. My mouth shall shew forth thy righteousness and thy salvation all the day; for I know not the numbers thereof. I will go in the strength of the Lord GOD: I will make mention of thy righteousness, even of thine only. O God, thou hast taught me from my youth: and hitherto have I declared thy wondrous works. Now also when I am old and grayheaded, O God, forsake me not; until I have shewed thy strength unto this generation, and thy power to every one that is to come. Thy righteousness also, O God, is very high, who hast done great things: O God, who is like unto thee!
(Psa 71:14-19)
En die Here het gesê: Omdat hierdie volk nader kom met hulle mond en My eer met hulle lippe, terwyl hulle hul hart ver van My hou, sodat hulle vrees vir My ‘n aangeleerde mensegebod is, daarom sal Ek voortgaan om wonderlik te handel met hierdie volk, wonderlik en wonderbaar; en die wysheid van hulle wyse manne sal vergaan, en die verstand van hulle verstandige mense sal wegskuil. Wee hulle wat planne diep verberg vir die HERE, wie se werk in duisternis plaasvind; en hulle sê: Wie sien ons en wie ken ons? o Julle verkeerdheid! Of moet die pottebakker beskou word as klei, dat die maaksel van sy maker kan sê: Hy het my nie gemaak nie, en die vormsel van sy vormer kan sê: Hy het geen verstand nie?
(Jes. 29:13-16)
Wherefore the Lord said, Forasmuch as this people draw near me with their mouth, and with their lips do honour me, but have removed their heart far from me, and their fear toward me is taught by the precept of men: Therefore, behold, I will proceed to do a marvellous work among this people, even a marvellous work and a wonder: for the wisdom of their wise men shall perish, and the understanding of their prudent men shall be hid. Woe unto them that seek deep to hide their counsel from the LORD, and their works are in the dark, and they say, Who seeth us? and who knoweth us? Surely your turning of things upside down shall be esteemed as the potter's clay: for shall the work say of him that made it, He made me not? or shall the thing framed say of him that framed it, He had no understanding?
(Isa 29:13-16)
Halleluja! Loof die HERE, o my siel! Ek wil die HERE prys solank as ek lewe; ek wil psalmsing tot eer van my God solank as ek nog daar is. Vertrou nie op prinse, op die mensekind, by wie geen heil is nie. Sy gees gaan uit, hy keer terug na sy aarde toe; op daardie dag is dit met sy planne gedaan. Welgeluksalig is hy wat die God van Jakob het as sy hulp, wie se hoop is op die HERE sy God, wat hemel en aarde gemaak het, die see en alles wat daarin is; wat trou bly tot in ewigheid; wat aan die verdruktes reg doen, wat aan die hongeriges brood gee. Die HERE maak die gevangenes los. Die HERE open die oë van die blindes; die HERE rig die wat geboë is, op; die HERE het die regverdiges lief. Die HERE behoed die vreemdelinge; Hy rig wees en weduwee weer op; maar die weg van die goddelose maak Hy krom. Die HERE is vir ewig Koning; jou God, o Sion, is van geslag tot geslag! Halleluja!
(Ps. 146:1-10)
Praise ye the LORD. Praise the LORD, O my soul. While I live will I praise the LORD: I will sing praises unto my God while I have any being. Put not your trust in princes, nor in the son of man, in whom there is no help. His breath goeth forth, he returneth to his earth; in that very day his thoughts perish. Happy is he that hath the God of Jacob for his help, whose hope is in the LORD his God: Which made heaven, and earth, the sea, and all that therein is: which keepeth truth for ever: Which executeth judgment for the oppressed: which giveth food to the hungry. The LORD looseth the prisoners: The LORD openeth the eyes of the blind: the LORD raiseth them that are bowed down: the LORD loveth the righteous: The LORD preserveth the strangers; he relieveth the fatherless and widow: but the way of the wicked he turneth upside down. The LORD shall reign for ever, even thy God, O Zion, unto all generations. Praise ye the LORD.
(Psa 146:1-10)
Ek wil die HERE loof met my hele hart; ek wil al u wonders vertel. In U wil ek bly wees en juig; ek wil psalmsing tot eer van u Naam, o Allerhoogste, omdat my vyande agteruitwyk, struikel en omkom van voor u aangesig. Want U het my reg en my regsaak behandel; U het gaan sit op die troon, o regverdige regter! U het die heidene gedreig, die goddelose laat omkom, hulle naam uitgedelg vir ewig en altyd. Die vyande het omgekom—puinhope vir ewig; ook die stede wat U verwoes het; hulle gedagtenis, ja, dié het vergaan. Maar die HERE sit vir ewig; Hy het sy troon reggesit vir die oordeel. En Hy self sal die wêreld oordeel in geregtigheid en die volke vonnis met reg.
(Ps. 9:2-9)
I will praise thee, O LORD, with my whole heart; I will shew forth all thy marvellous works. I will be glad and rejoice in thee: I will sing praise to thy name, O thou most High. When mine enemies are turned back, they shall fall and perish at thy presence. For thou hast maintained my right and my cause; thou satest in the throne judging right. Thou hast rebuked the heathen, thou hast destroyed the wicked, thou hast put out their name for ever and ever. O thou enemy, destructions are come to a perpetual end: and thou hast destroyed cities; their memorial is perished with them. But the LORD shall endure for ever: he hath prepared his throne for judgment. And he shall judge the world in righteousness, he shall minister judgment to the people in uprightness.
(Psa 9:1-8)
En aan die einde van die dae sal die berg van die huis van die HERE vasstaan op die top van die berge en verhewe wees bo die heuwels, en die volke sal daarheen toestroom. En baie nasies sal heengaan en sê: Kom, laat ons optrek na die berg van die HERE en na die huis van die God van Jakob, dat Hy ons in sy weë kan leer en ons in sy paaie kan wandel. Want uit Sion sal die wet uitgaan en die woord van die HERE uit Jerusalem. En Hy sal oordeel tussen baie volke en regspreek vir magtige nasies tot in die verte; en hulle sal van hul swaarde pikke smee en van hul spiese snoeimesse; nie meer sal nasie teen nasie die swaard ophef nie, en hulle sal nie meer leer om oorlog te voer nie. Maar hulle sal sit elkeen onder sy wingerdstok en onder sy vyeboom, sonder dat iemand hulle verskrik; want die mond van die HERE van die leërskare het dit gespreek.
(Mig. 4:1-4)
From the publisher's feed