Taaltoffie

Adriana Faling lees voor uit ‘Die Seders van Libanon’


Listen Later

In “Die Seders van Libanon” kruis vier vroue se paaie en elkeen moet besluit of sy bereid is om te doen wat God van haar vra. Luister hier na ʼn voorlesing deur Adriana Faling. Dit word in samewerking met die skrywer en uitgewer moontlik gemaak. Neem kennis dat die voorlesing nie in ʼn klankateljee opgeneem is nie, maar deur die skrywer self. Facebook · Toetentaal op Maroela Media
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

TaaltoffieBy Maroela Media


More shows like Taaltoffie

View all
KLETS by Afrikaans.Radio

KLETS

3 Listeners